SERT. VAN OORSPRONG/CERTs. OF ORIGIN

SVO en SVV

n Sertifikaat van Oorsprong (SVO) is ‘n uitvoer dokument wat deur buitelandse regerings vereis word om die land van herkoms van ingevoerde goedere te verifieer.  Die oorsprong van ingevoerde goedere word gebruik om invoertariewe te bepaal en of die goedere wettig na ‘n land uitgevoer kan word.  Hierdie sertifikaat staaf die vereistes soos bepaal deur ‘n betrokke land en is beskikbaar vir lede teen ‘n eenmalige betaling van R 500-00 vir lede, en nie-lede vir R 750-00.

“Oorsprong” verwys na die land waar goedere vervaardig of geproduseer word, nie waarvandaan dit verskeep word nie.  As produkte afkomstig van twee of meer lande, word die oorsprong gebaseer op die land waar meer as 50% van die produksiekoste voorkom.

Addisioneel kan ‘n sertifikaat van voldoening (SVV) ook vereis word dat ‘n maatskappy wat wil uitvoer, aan sy betrokke land se statutêre vereistes voldoen, en behoorlik geregistreer is, om besigheid te mag doen.  Die SVV is beskikbaar teen dieselfde tarief as die SVO.

Kontak asb. dskbesigheid@drakensteinsakekamer.co.za vir diens in die verband.

 

COO and CGS

Certificate of Origin (COO) is a type of export document required by foreign governments to validate the country of origin of where the exported products were manufactured. The origin of imported goods is used to determine what duties will be assessed and whether the goods may be legally imported.  This certificate authenticates these actions and is available at R 500-00 for members and R 750-00 for non-members.

“Origin” refers to the country where the products were made/produced, not from where they are being shipped.  If a product was manufactured/produced in two or more countries, origin is based on the country where more than 50% of the cost of producing the goods originates.

Additionally, export authorities s can require a Certificate of Good Standing (CGS) to verify that a company meet its statutory requirements and is authorized to do business.  This is also provided by us at the same rate as the COO.

Please contact our office at dskbesigheid@drakensteinsakekamer.co.za for service in this regard.