SAKEKAMER TV
Dawie Roodt Sakeontbyt 30 Oktober 2024 te Clay Café Paarl
Francis Nieuwoudt saam met Dr Imtiaz Sooliman 18 April 2024
Sakekoffie 9 Februarie 2024 by Conqueror Off-Road Caravans Simondium
Sakekoffie 8 Maart
Kyk gerus na ons Youtube video oor die Sakekoffie Netwerkgeleentheid wat op 8 Maart 2024 plaasgevind het by KCB Breweries Simonsvlei.
Wie is WIE in die Wynland (Video: Ilde Meyer)
Video Drakenstein Sakekamer Vrouedag 9 Augustus 2023 te Perdeberg Wyne
Vrouedag 9 Augustus was weer hierdie jaar op ‘n luisteryke manier gevier deur ons vroue van Drakenstein Sakekamer. Die teenwoordiges het gepaste uitrustings gedra, gelag en gesels en daar is tot laat gekuier by Perdeberg se pragtige kelder. (Video...