Sakekamer AJV 26 Julie 2024

Julle word uitgenooi na ons Algemene Jaarvergadering wat op Vrydag, 26 Julie 2024 om 18:30 gaan plaasvind te Lemoenkloof Boutique Hotel.

Hoofborg:  SEARTEC

Lemoenkloof Boutique Hotel het vir ons die hulle lokaal geborg vir die aand.

Sien aangehegte uitnodiging.

Dr Roelof Botha (Ekonoom) is ons Spreker.

Tema:  “Post election prospects for higher economic growth”

Bespreek jou kaartjie/sitplek/tafel vroegtydig weens beperkte aantal sitplekke nog beskikbaar (sien aangehegte uitnodiging vir prys per persoon).

Musiek:  Gary Sletcher

Drag:  Formeel