Goeie nuus aan Lede!

Goeie nuus aan Lede!

Vir u gerief het die Sakekamer nou ‘n Capitec draagbare betaalterminaal aangeskaf om betalings soos ledegeld of veiling items van lede te vergemaklik.  Vir u gerief kan u besluit of betalings oor ‘n bekostigbare begrotingstermyn of eenmalig wil betaal.  ‘n Lid van ons span sal u besoek indien u van die diens gebruik wil maak om ‘n transaksie uit te voer.

Vriendelike Sakekamer groete.

Dirk Breytenbach – Uitvoerende Voorsitter

 

Good news for members!

For your convenience we have acquired a Capitec a mobile pay terminal to pay for items like member fees and auction items.  You now have the choice to opt for straight or easy budget payments.  Should you want to make use of the service our team will pay a visit to you to conlude such transactions.

Friendly Chamber regards.

Dirk Breytenbach – Executive Chairperson