Die Sakekamer se laaste Sakekoffie van die jaar by Diamant Estate op 29 November 2024
Die Sakekkamer se laaste Sakekoffie van die jaar was weereens baie suksesvol. Die fasiliteite en diens by Diamant is van hoogstaande gehalte en ons was getrakteer met watertand lekker eetgoed, deur Diamant verskaf, en die oujaar was met hierdie geleentheid feestelik afgesluit. Die Bestuur van die Sakekamer wens al sy lede en vriende van die sakekamer ‘n veilige feestyd toe en mag julle almal gesond en verfris terugkeer om van 2025 nog ‘n groter sukses te maak!
Sakekamer Bestuurspan 2023
Vlnr Erik Marais, Kapt Louise du Plessis, Dirk Breytenbach, Francis Nieuwoudt, Melchior Engelbrecht en Johan Rademeyer. Nie teenwoordig ESS-JEE Rautenbach en Gerhard Visagie.