Die Sakekamer het die Weskaap se SOPA geleentheid in Paarl gehou op 19 en 20 Februarie 2024 bygewoon

Premier Alan Winde se boodskap oor die suksessse van die Weskaap het  het oor ‘n wye front gestrek en die teenwoordiges hoop vir die volgende jaar gegee.  Mnr Winde het ook die luisteraars van Radio KC kom groet voor die verrigtinge.