Klik op die skakel hieronder om die video te besigtig. Ons maandelikse Sakekoffie reeks wek wye belangstelling onder lede en word maandeliks bygewoon deur +- 150 lede waar ons operasionele inligting deel en waar lede hul besighede persoonlik aan mekaar kan bekendstel.
Video opgeneem en versorg deur Edgar J Petersen bereikbaar by edgar.petersen@gmail.com




