ARTIKELS

Kobus Wiese open ‘n splinternuwe tak van Wiesenhof Lifestyle by die Precinct Sentrum in Bergrivier Boulevard Paarl

Vrouedag 9 Aug Perdeberg

Die Sakekamer het ons sakevroue vereer met Vrouedag op 9 Augustus 2023 te Perdeberg Wyne met Meanie du Bois as ons gasspreker en Bianca Goosen as gaskunstenaar.  Gaste het swierig uitgehang met gepaste uitrustings en daar was heerlik gesels en feesgevier, hier verskyn...

Kobus Wiese open ‘n splinternuwe tak van Wiesenhof Lifestyle by die Precinct Sentrum in Bergrivier Boulevard Paarl

Wat doen die AHi vir my?

Vir volledige inligting oor besigheidinisiatiewe, kwessies van kardinale belang en verwikkelinge oor die volgehoue bemagting van entrepeneurs in die Weskaap wat u besigheid kan raak, sien asb die berigte hieronder waaraan dr Willie Cillers van die AHi...

Kobus Wiese open ‘n splinternuwe tak van Wiesenhof Lifestyle by die Precinct Sentrum in Bergrivier Boulevard Paarl

Uitnodiging na AJV 2023

U word Hiermee vriendelik uitgenooi na onsJaarlikse AJV GeselligheidDatum: 14 April 2023Tyd: 18:20 vir 19:00Plek:Laborie Landgoed PaarlDrag: FormeelSprekers: Dr Johan van Deventer en Dr Willie CilliersBesprekings kan gedoen word by...