Julle word uitgenooi na ons Algemene Jaarvergadering wat op Vrydag, 26 Julie 2024 om 18:30 gaan plaasvind te Lemoenkloof Boutique Hotel.Hoofborg: SEARTECLemoenkloof Boutique Hotel het vir ons die hulle lokaal geborg vir die aand.Sien aangehegte...
ARTIKELS
Kobus Wiese trap diep spore in Drakenstein se skolesport
Sy deelname sal ongetwyfeld standhoudende gevolge op die stad se nasieboupogings en jeugontwikkeling hê, en is reeds uiters suksesvol op verskeie vlakke. Kobus se bydraes tot Noordeind Skool asook die ander rolspelers van die reëlingskomitee se pogings om...
Sakekamer besoek die Drakensteinse Burgemeester
Sakekamer besoek die Drakensteinse Burgemeester, mnr Steven Korabe, en sy Bestuurskomiteelid adv Johan Miller.
Sakekamer by CTM Paarl se bekendstelling op 27 April 2024
Op die foto is Dirk Breytenbach , Francis Niewoudt,en Radio KC se span by Hannes Bruwer, eienaar van CTM Paarl.
Opening van nuwe fabriek van Ruby Rose Feminine Hygiene 25 April 2024 in Paarl
Op die foto van links na regs: Ilde Meyer (Sakekamer), Francis Nieuwoudt (Sakekamer) en Tamara Rose (Ruby Rose). Vir meer besonderhede sien: rubyrosesa.co.za Welkom nuwe lid!
Dr Imtiaz Sooliman van Gift of the Givers saam met Francis Nieuwoudt
Direksielede (Dirk Breytenbach, Francis Nieuwoudt, Johan Rademeyer direksielede van die Sakekamer, Dr Willie Cilliers AHi en Naushad Khan Radio KC ) het op 18 April ‘n gesprek met Dr Suliman by SANLAM Investments bygewoon. Dr Suliman se wonderlike gesindheid het in...
Sakekoffie 19 April 2024 te Drosberg Paarl
Dirk Breytenbach (Voorsitter Drakenstein Sakekamer) Francis Nieuwoudt (Kommersialisering van Sakekamerdienste, Dr Elna von Schlicht (Burgemeester Wynland Distrik Munisipaliteit), Ilde Naude Meyer (Bemarking Sosiale Media/Ledewerwing) en Naushad Kahn...
Gaan jy stem?
Die Sakekamer ondersteun Radio KC ons grootste plaaslike gemeenskapsradiostasie se veldtog om kiesers op te lei om hul demokratiese reg te kan uitvoer.Op die foto verskyn Francis Nieuwoudt tydens hul eerste verkiesingsinligtingsessie gehou by Radio KC. Sy...
Waar staan die Sakekamer itv die algemene sakeklimaat in SA?
Wat kan ons daaromtrent doen? Is daar lig aan die einde van die tonnel? Ja, sakeleiers, kyk mooi om jou rond en sit weer skouer aan die wiel die land maak staat op julle!
Die Sakekamer het die Weskaap se SOPA geleentheid in Paarl gehou op 19 en 20 Februarie 2024 bygewoon
Premier Alan Winde se boodskap oor die suksessse van die Weskaap het het oor ‘n wye front gestrek en die teenwoordiges hoop vir die volgende jaar gegee. Mnr Winde het ook die luisteraars van Radio KC kom groet voor die verrigtinge.