Soos datums en venues gefinaliseer word sal die program opgedateer word.
ARTIKELS
Eerste nuwe lid van 2026! First new member 2026!
Eerste nuwe lid van 2026! First new member 2026! Die Sakekamer verwelkom Riekie Cloete van Jerry Analytics as ons eerste nuwe lid van 2026. Riekie spesialiseer daarin om waardevolle data in u besigheid te konstrueer en konfigureer sodat intydse komplekse data tot u...
DFW Fire & Rescue NPC — 10 Years of a Changing Emergency-Response Landscape in Drakenstein
DFW Fire & Rescue NPC — 10 Years of a Changing Emergency-Response Landscape in Drakenstein Oversight report + urgent request for 2 additional response vehicles (Supercab units) 1) Why this matters now In the rural corridors and farm valleys of Drakenstein, fire...
Drakenstein Sakekamer wenner van Sakekamer van die Jaar AHi 2025
AHi Weskaap Sakekamer van die Jaar toekenning 31 Oktober 2025 by Nedbank Towers V&A Waterfront – Wenner AHi Drakenstein Sakekamer.
Besigheid van die Jaar 2025/6
Die SAKEKAMER SE Besigheid van die Jaar was by ons Jaarlikse Toekenningsdinee op 16 Julie 2025 te Boland Landbouskool, toegeken aan Jòvan Pienaar van Conqueror Western Cape (www.conquerorwc.co.za). Die kompetisie het talle inskrywings gelok en almal was...
Gemeenskapsprojek in Drakenstein: Verf van SA Poskantoor se Rooi posbusse
AHi Drakenstein Sakekamer NPC het hande gevat met Drakenstein Munisipaliteit en MIQLAT NPC om die SA Poskantoor sed posbusse in die sentrale sakegebiede van Drakenstein te verf. Behalwe dat dit ook sal bydra om Toerisme in Drakenstein te bevorder kan dit...
Goeie nuus aan Lede!
Goeie nuus aan Lede!Vir u gerief het die Sakekamer nou ‘n Capitec draagbare betaalterminaal aangeskaf om betalings soos ledegeld of veiling items van lede te vergemaklik. Vir u gerief kan u besluit of betalings oor ‘n bekostigbare begrotingstermyn of...
Sakekamer 2025 Byeenkoms Jaarplan
Chamber 2025 Event Plan
Kersgroete en Voorspoedige 2025 aan al ons lede
2024 was ‘n suksesvolle jaar vir besigheid waarvoor ons almal dankbaar is. Dankie ook aan almal se entoesiastiese bydrae wat dit vir ons moontlik gemaak het het om ons visie en missie uit te leef tydens die verskeie netwerkgeleenthede wat ons kon...
AHi jaarlikse kongres in Oudtshoorn 7-8 November 2024
Die AHI (Afrikaanse Handelsinstituut) het weer sy gebruiklike jaarlikse kongres gehou by Makietie Oudtshoorn en Dirk Breytenbach en dr Francois vd Colff het Drakenstein Sakekamer aldaar verteenwoordig. Die besprekingspanele was sterk verteenwoordig met...





