Die Weskaap Regering se 2025 Kwartaal 1 Arbeidsmag blitsopname wat positiewe elemente bevat oor die situasie in die Weskaap. Handige inligting wat gebruik kan word in ons ledebesighede se risikobestuursplanne.
BESIGHEIDSONTWIKKELING
Jaarlikse Toekenningsdinee 2025
Die Sakekamer vermeld en bekroon jaarliks verdienstelike persone of uitsonderlike ondernemings uit die sakegemeenskap van Drakenstein, vir uitnemende diens en die ekstra myl wat hulle geloop het in die uitvoering van hulle visies en missies. Aangeheg is die...
Artificial Intelligence 101: A blessing or dangerous?
AI/KIMan has long feared the rise of the machine – his own creation becoming smarter and more intelligent than he. But while artificial intelligence and machine learning are rapidly changing our world and powering the Fourth Industrial Revolution,...