DRAKENSTEIN SAKEKAMER IS DIE STEM VAN KLEINSAKE IN JOU OMGEWING!!!. Ons organisasie bedien die onafhanklike entrepreneurs en fokus tans skerp op die vestiging van nuwe besighede onder die jeug en vroue in samewerking met die AHi Weskaap. Begin solank om jou eie jaarlikse Sakekamer Vrywilligersdag projek te beplan en ons daarvan te vertel. Kontak asb. vir Francis by 084 404 8995 om te registreer. Please start planning your own annual Business Chamber Volunteers Day project and tell us about it. Please contact Francis at 084 404 8995 to register.

Survey/Opname

In die lig van die gebeure rondom die AHI wat omgeskakel is in die SBI (Small Business Institute) en dat die AHI Weskaap steeds bestaan as ‘n outonome organisasie onafhanklik van die voormalige AHI Nasionaal, wat stel u voor: