Drakenstein Sakekamer

Sakekamer Bestuur 2017

Bestuurspan 2017:

Voor: Hanno Koen, Francis Nieuwoudt (Sekretaris), Carolina vd Westhuizen

Agter: Willem Liebenberg (Onder Voorsitter), Philip Potgieter, Dirk Breytenbach (Voorsitter)

Afwesig: Kapt Louise du Plessis en Michelle Riekert

Die Sakekamer is die stem van besigheid in Drakenstein en het daarom verskeie fokus areas geskep om te verseker dat die sake omgewing holisties aangespreek word:

  • Plaaslike Regering
  • Sosiale Komitee
  • Veiligheid en Sekuriteit
  • Kleinsake Lessenaar
  • Entrepreneurskap
  • Jeugbemagtiging
  • Infrastruktuur en Eiendomsontwikkeling
  • Digitale Transformasie
  • Sake Transformasie

Besturslede neem eienaarskap van spesifieke fokus areas om te verseker dat die Sakekamer relevant bly en gemeenskapsuitdagings effektief aangespreek word.