DRAKENSTEIN SAKEKAMER IS DIE STEM VAN KLEINSAKE IN JOU OMGEWING!!!. Ons organisasie bedien die onafhanklike entrepreneurs en fokus tans skerp op die vestiging van nuwe besighede onder die jeug en vroue in samewerking met die AHi Weskaap.

POTJIEKOS KOMPETISIE – GROOT PRYSE OM TE WEN!!

POTJIEKOS KOMPETISIE – GROOT PRYSE OM TE WEN!!

Ons hou alweer Potjiekoskompetisie op 8 Maart 2019 te Le Bac Estates se Lapa en nooi almal uit om deel te neem.  Sien inligting aangeheg.

Nooi asseblief julle vriende om deel te neem aan die potte.

Kinders welkom (‘n springkasteel sal daar wees vir hulle) en hulle kan gerus inskryf en deelneem aan die Kinder Kok kompetisie (inskrywingsvormpie aangeheg).

Ons is op soek na pryse/gelukkige trekkings, ens., asook kontant borge.

Hou asseblief die datum oop en kom geniet julself.

Daar sal ‘n kontant kroeg op die terrein wees (wat deur Le Bac Estates gehanteer sal word) en ons vra dat julle hulle asb. ondersteun.

Kyk mooi na die Reӫls van die kompetisie…..

Dankie aan almal wat elke jaar so getrou ons met hierdie kompetisie ondersteun.

Vriendelike Sakekamer groete