DRAKENSTEIN SAKEKAMER IS DIE STEM VAN KLEINSAKE IN JOU OMGEWING!!!. Ons organisasie bedien die onafhanklike entrepreneurs en fokus tans skerp op die vestiging van nuwe besighede onder die jeug en vroue in samewerking met die AHi Weskaap.

NTT VW Paarl ondersteun die Sakekamer/NTT VW Paarl supports the Business Chamber

Foto: Dirk Breytenbach en Francis Nieuwoudt van die Sakekamer saam met Ettiene Els tydens die oorhandiging van die UP.

 

NTT VW Paarl het goedgunstelik ‘n VW Up aan die Sakekamer beskikbaar gestel vir ons daaglikse bedrywighede en projekte.  Die voertuig verteenwoordig VW se top tegnologies gevorderde produkte en is gerieflik en ekonomies vir alledaagse ritte.  Dit sal ongetwyfeld waarde vir geld aan beide vloot eienaars en jong mark toetreders bied.

Vir ‘n afspraak om die UP, die nuwe generasie Polos en die pas vrygestelde luukse Arteon te ervaar kontak Ettiene Els by 076 446 9038.

NTT VW Paarl made an VW UP available for use during the chamber’s busy daily schedule and projects.  This vehicle is representative of VW’s advanced engineering prowess and service whilst offering value for money to both fleet owners and young market entrants.   

For a appointment to experience the UP as well as the exciting new generation Polos and the recently launched luxury flagship the Arteon, please contact Ettiene Els at 076 446 9038. 

 

Polo 2