Drakenstein Sakekamer

NTT VW Paarl Fondsinsameling ten bate van Prostaat Kanker Desember 2016

NTT Volkswagen het gedurende Desember 2016 ‘n baie suksesvolle byeenkoms aangebied vir sake uitstallers op hul perseel in Cecilia Straat om fondse in te samel en bewustheid van prostaat kanker te bevorder.  Die byeenkoms was goed ondersteun en nuwe vriendskappe was gesmee en transaksies is beklink. Die hare het behoorlik gewaai!

drakenstein-sakekamer-uitstalling-stalletjie-by-ntt-volkswagen-desember-2016            .drakenstein-sakekamer-stalletjie-by-ntt-volkwagen-2016

Vir jou volgende VW produk kontak asb.:

NTT VOLKSWAGEN PAARL
H/v Cecilia en Nuwe Vlei Strate
Paarl, Weskaap 7646
Tel: +27 (0) 87 286 3800
Logo