DRAKENSTEIN SAKEKAMER IS DIE STEM VAN KLEINSAKE IN JOU OMGEWING!!!. Ons organisasie bedien die onafhanklike entrepreneurs en fokus tans skerp op die vestiging van nuwe besighede onder die jeug en vroue in samewerking met die AHi Weskaap. Begin solank om jou eie jaarlikse Sakekamer Vrywilligersdag projek te beplan en ons daarvan te vertel. Kontak asb. vir Francis by 084 404 8995 om te registreer. Please start planning your own annual Business Chamber Volunteers Day project and tell us about it. Please contact Francis at 084 404 8995 to register.

MSC MUSICA Bootrit na Portugeuse Eilande 11 – 15 Maart 2019

MSC MUSICA BOOTREIS NA POMENE (PORTUGEUSE EILANDE):    11 – 15 MAART 2019 vanaf DURBAN

Dit is vir ons hierdie keer ‘n groot voorreg dat ons vir ons Sakekamer lede, asook ander besighede in die Wes Kaap, ‘n Bootreis aanbied wat vir ons gehanteer word deur een van ons Sakekamer lede:  Boland Travel.

Ons gaan na die Portugese Eiland Pomene vanaf 11 – 15 MAART  2019 (4 Nagte) teen ‘n koste van R6 700 per persoon (retoer vliegtuigkaartjie uitgesluit).

Ingesluit:

·         Twee volwassenes per balkon cabin

·         Heen en weer hawe transfers

·         Hawe belasting

·         Diensfooie

·         Cruise versekering

·         Alle etes

·         Alle Vermaak

Uitgesluit:

·         Jou vliegkaartjie na- en van Durban (kan geboek word deur Boland Travel :  leisure3@bolandtravel.net/021 872 1581)

·         Ander drinkgoed en etes

·         Items van persoonlike aard

 Prys gekwoteer is onderhewig aan beskikbaarheid, veranderinge en fluktuasie van die R0.

 DEPOSITO:

‘n Nie-terugbetaalbare deposito van R3 500 per kajuit – betaalbaar teen 10 September 2018

FINALE BETALING:        11 Desember 2018

 

pdf icon Updated-MSC-Flyer.pdf