DRAKENSTEIN SAKEKAMER IS DIE STEM VAN KLEINSAKE IN JOU OMGEWING!!!. Begin solank om jou eie jaarlikse Sakekamer Vrywilligersdag projek te beplan en ons daarvan te vertel. Kontak asb. vir Francis by 084 404 8995 om te registreer. Please start planning your own annual Business Chamber Volunteers Day project and tell us about it. Please contact Francis at 084 404 8995 to register.

Hoe om in 2018 jou wildste drome vir jou besigheid waar te maak

 

 

 

ActionCOACH Business Coaching
Business Growth Expert
Paarl, Western Cape 7646
084 580 7835

Maak 2018 you beste jaar nog in Besigheid

Dit is moeilik om te glo, maar daar is minder as 2 maande oor van 2017!

Watter plan het  jy in plek om 2018 die beste jaar ooit te maak in jou besigheid?

‘n Besigheid, net soos ‘n boom, is bedoel om te groei en vrugte te lewer.
Indien dit nie groei nie is dit besig om dood te gaan.

Ek hoop jou besigheid het met rasse skrede vooruit gegaan in die afgelope jaar en dat meeste van jou doelwitte behaal is.

Watter vrugte(sukses) het jy van jou besigheid gepluk in die afgelope jaar?

Na ‘n jaar van harde werk het jy hopelik meer van die volgende ervaar deur ‘n besigheids eienaar te wees:

  • Jy het meer tyd om te spandeer met die mense waarvoor jy lief is en aan jou stokperdjies en passies
  • Jou span het gegroei en neem meer verantwoordelikheid sodat die besigheid minder afhanklik is van jou as eienaar
  • Die wins in die besigheid het toegeneem en dit laat jou toe om welfaart buite die besigheid ook te bou.

Welgedaan, jy het ‘n duidelike doel en plan gehad, geleer wat om te doen en het gedoen wat nodig was om daarby uit te kom!

Indien dit nie jou realiteit is nie, is dit nou die tyd om iets daaraan te doen en jou situasie te verander.

Die einde van die jaar bied die ideale geleentheid om jou fokus reg te kry vir die komende jaar.

Om hiermee te help bied ek ‘n komplimentêre seminaar aan om jou en besigheid na die volgende vlak van sukses te neem in 2018.

Klik gerus op die onderstaande skakel vir meer inligting en om te registreer vir die seminaar.
Daar is nog ongeveer 10 sitplekke beskikbaar.

http://www.actioncoach.com/stefan-van-rooyen-6-steps

Hoop om jou daar te sien!

Op jou sukses!
Stefan
 

If you do not wish to receive further emails from us, please click here to unsubscribe.

Powered by  

 

  


Stefan van Rooyen
Owner and International Certified Business Coach
ActionCOACH 
The World’s #1 Business Coaching Firm 

220 Rousanne Place
Val De Vie Estate
Paarl 7646
South Africa
Cell: 084 580 7835
Website: www.businessbreakthrough.co.za
Website:  www.luv4marketing.com/capetown
Email:  stefanvanrooyen@actioncoach.com

actioncoach.com 

 

This message and any attachments contain confidential information and is intended only for the individual named. If you are not the named addressee you should not disseminate, distribute or copy this e-mail or attachments (if any). Please notify the sender immediately by e-mail if you have received this e-mail by mistake and delete this e-mail and attachments (if any) from your system. E-mail transmission cannot be guaranteed to be secure or error-free as information could be intercepted, corrupted, lost, destroyed, arrive late or incomplete, or contain viruses. The sender therefore does not accept liability for any errors or omissions in the contents or attachments (if any) of this message, which arise as a result of e-mail transmission.

 

Virus-free. www.avast.com