DRAKENSTEIN SAKEKAMER IS DIE STEM VAN KLEINSAKE IN JOU OMGEWING!!!. Ons organisasie bedien die onafhanklike entrepreneurs en fokus tans skerp op die vestiging van nuwe besighede onder die jeug en vroue in samewerking met die AHi Weskaap. Begin solank om jou eie jaarlikse Sakekamer Vrywilligersdag projek te beplan en ons daarvan te vertel. Kontak asb. vir Francis by 084 404 8995 om te registreer. Please start planning your own annual Business Chamber Volunteers Day project and tell us about it. Please contact Francis at 084 404 8995 to register.

Golf Day for Caren

Goeie middag

 

Julle almal weet nou al van ons goeie vriendin wat kanker het. Ons het n golf dag vir haar gereel by Kuilsrivier Golfclub. Ek wil asb elke besigheid uitdaag om n natgat te koop, kom adverteer julle besighede en doen besigheid, sowel as skenk vir n goeie doel. Vir die wat self golf speel, neem n 4 ball en wen ongelooflike pryse. Pryse wissel van R2000 voucher, webers, 2 nagte by Ashanti Game reserve. Ons gaan ook weer n wynveiling probeer. 

 

Vir meer inligting kontak my gerus

Vind asb aangeheg plakaat van die golf dag. 

 

Vriendelike Groete 

Charmaine 

0641676446