DRAKENSTEIN SAKEKAMER IS DIE STEM VAN KLEINSAKE IN JOU OMGEWING!!!. Begin solank om jou eie jaarlikse Sakekamer Vrywilligersdag projek te beplan en ons daarvan te vertel. Kontak asb. vir Francis by 084 404 8995 om te registreer. Please start planning your own annual Business Chamber Volunteers Day project and tell us about it. Please contact Francis at 084 404 8995 to register.

Eat Out Restaurant Awards – FABER at Avondale TOPS!!

 

 

 

 

On 07 Nov 2017, at 13:55, Eric Bulpitt <ericbulpitt@yahoo.co.uk> wrote:

 

Hi Francis 

 

Ons is baie trots dat ons weer eens vir die Eat Out Restaurant Awards (Restaurant Oscars) as een van die 30 top restaurants in die land aan gekondig is. Ons is baie ge-eerd om die Paarl te verteenwoordig.

 

 

<Instagram – Faber.jpg>

 

<FABER-Signature-ERIC.png>

 

Virus-free. www.avast.com