Wat nou? Die ekonomiese gevolge van COVID 19 se aanvanklike uitbraak was gedurende 2020 struktureel verwoestend wat sosio ekonomies welstand vir alle Suid Afrikaners betref. Die volgende vlaag van COVID 19 besmettings in SA is nou amptelik in volle swang…
SARS Tax Returns: new tax return threshold
The SA Revenue Service announced on Tuesday that it has lifted the tax return threshold from R350 000 to R500 000. This means that people who earn less than R500 000 per year, and meet certain other criteria, will not…
Boodskap van Bemoediging/Message of Encouragement
As gevolg van die toenemende aantal berigte oor COVID 19 ongevalle wat die Sakekamer se kantoor bereik, het ons besluit om ‘n boodskap van bemoediging aan ons lede en die wyer gemeenskap in ons vallei saam te stel: 2020 is…
Vrouedag 2021
AAN DIE VROUE VAN DIE SAKEKAMER, Met die pas afgelope Vrouedag wissel ek graag ‘n paar gedagtes oor die edel onderwerp met ons vroulike lede. Die dag is deur die populȇre media verpolitiseer tot ‘n punt waar dit afbreuk doen…
Goeie herrinneringe: Heinrich Loock ons jongste motiveringspreker ooit!
2 Augustus 2017: Podiumpret se Heinrich Loock was Podiumpret se eerste openbare spreker. Hy het ‘n motiveringspraatjie met die onderwerp: “Kinders wil grense hê” gelewer tydens ‘n ledebyeenkoms van die Drakenstein Sakekamer. ‘n Jong spreker wat ontdek het dat…
EFFECTIVE BUSINESS NETWORKING
According to Joan Sotkin, in her inspiring book The Search for Connection: A Spiritual Journey to Physical, Emotional, and Financial Health, Sotkin came to the conclusion that networking is probably the most effective and least expensive marketing method you can…
Goeie herinnering – Vrouedag 2018 by Hermon
Met Jan Visser as gaskunstenaar: https://www.youtube.com/watch?v=dl6LpAVGEjY Copy en Paste in Google om te sien.
Die sleutel tot welvarendheid / The key to getting rich…
Om welvarend te word moet jy nie net finansieël geletterd wees nie, jy moet ook pligsgetrou wees….. To get rich, one should be financially literate and conscientious……. Building wealth doesn’t come down to how smart you are, according to a researcher…
Demografiese verspreiding van rykdom in SA/Demographic spread of wealth in SA
Volgens Business Insider beklee Paarl, Franschoek en Stellenbosch die 4 de plek op die lys van rykdom verspreiding in SA met 2800 $ miljoenêrs, en het die Pretoria streek met sy 2600 $ miljoenêrs verbygesteek. Gauteng is bleeding millionaires as they move to other parts of the…
AHI Weskaap praat met die Weskaapse regering oor kragvoorsiening
Die AHI Weskaap se Wynland Streek het op 12 April 2019 te Goudini Spa ‘n beraad met die Weskaapse Provinsiale regering aangebied. Premier Helen Zille, Minister Anton Bredell, Prof.Jannie Rossouw en Dr Willie Cilliers Voorsitter van die AHI Weskaap was…