Drakenstein Sakekamer

Sakekamer AJV 2016 gehou in Paarl Stadsaal ‘n groot sukses: Hoof spreker Bun Booyens

AJV 2016 Collage

Die Drakenstein Sakekamer se AJV was weereens ‘n reuse sukses en nadat die amptelike vergadering afgehandel was, is daar lekker gekuier en gesels tot laat.  Die gaste was vermaak met liedere van Elvis Presley  Die nuwe bestuur is ook aangekondig en die span is gereed vir die uitdagings van die volgende 12 maande.