DRAKENSTEIN SAKEKAMER IS DIE STEM VAN KLEINSAKE IN JOU OMGEWING!!!. Ons organisasie bedien die onafhanklike entrepreneurs en fokus tans skerp op die vestiging van nuwe besighede onder die jeug en vroue in samewerking met die AHi Weskaap.

AHI Weskaap praat met die Weskaapse regering oor kragvoorsiening

Die AHI Weskaap se Wynland Streek het op 12 April 2019 te Goudini Spa ‘n beraad met die Weskaapse Provinsiale regering aangebied.  Premier Helen Zille, Minister Anton Bredell, Prof.Jannie Rossouw en Dr Willie Cilliers Voorsitter van die AHI Weskaap was die hoofsprekers en het ‘n breedvoerige uiteenetting van die kragsituasie in die Weskaap aan die beraadgangers voorgehou.

Hieronder volg geredigeerde uittreksels van die kwessies wat bespreek was:

Helen Zille het die volgende voorgehou: “Die Wes-Kaapse Regering het aan die begin van Maart 2019 ’n studie gedoen om te bepaal wat die waarskynlikheid is dat beurtkrag vir die res van 2019 en daarna gaan voortduur.

1. Die volgende uitdagings was geidentifiseer:

  1. Huidige vertoning van kragsentrales: hoe goed kragsentrales funksioneer, dit wil sê hoeveel onbeplande kragonderbrekings vind plaas
  2. Diesel: onvoldoende aanbod en onvoldoende logistieke ondersteuning om aan al Eskom se behoeftes te voorsien
  3. Eskom finansies: beduidende befondsing word verlang om voldoende instandhouding van bestaande kragsentrales te verseker en diesel aan te koop om die verskil te negeer
  4. Toekomstige opwekkingskapasiteit: genoeg nuwe kragsentrales moet op die elektrisiteitsrooster geplaas word, want ou kragsentrales is nie meer in gebruik nie
  5. Steenkool: onvoldoende verskaffing van steenkool by sommige kragsentrales
  6. Groei in aanvraag: daar mag ’n groter aanvraag na elektrisiteit wees indien die ekonomie aansienlike groei toon

2.Load shedding prognosis:

Short-term Power Supply :

The Province is planning for Stages 1-2 of load shedding this winter at peak times (5-9pm), and Stages 3-4 if there are unplanned outages. There is a lower risk for summer 2019/20 (would take place all day).

Medium- to Long-term Power Supply :

Eskom has 18-24 month maintenance plan to ensure that existing plants produce the power that they were designed for. However, 8000MW of old coal-fired plants will be retired by 2025

The outlook from 2020 onward depends on new capacity coming on line in terms of the new IRP 2019, existing capacity being restored, and a smooth transition for Eskom in terms of finances and restructuring.

If these factors are not addressed, load shedding may continue for the next 3-5 years.

3.Potential Impact on the economy: 

Multiple days of load shedding in a month could cost the economy R20bn to R80bn per month nationally – this is R3bn – 12bn per month in the Western Cape

The “uncounted cost” of load shedding is that potential investors may choose not to invest here or may close down

The impact on consumers varies:

Small businesses and lower income households are less able to invest in various solutions (solar PV, batteries, generators) to minimise load shedding impact.

Businesses that require constant electricity for business continuity experience significant productivity and financial losses, e.g. plastic mould manufacturers.

4. What have the Western Cape Government done?

  • Encouraging the uptake of solar PV (SSEG)
  • Implement municipal wheeling
  • City of Cape Town Own Generation
  • Increasing Diversity of Energy Supply in the Province
  • Procuring energy from Independent Power Producers (IPPs):
    • Importation of Liquefied Natural Gas (LNG):
      • LNG will drive industrialisation in the Province: it will provide gas for industrial processes and gas for power.
      • Natural gas is much cleaner than its alternatives.
      • Province has completed 6 detailed studies to date, and is working with national stakeholders (DoE, Transnet, and Eskom) on this initiative.
    • City of Cape Town proceeding with the court action against Department of Energy(awarding of licenses for solar energy production.)

5.Wat kan besdigheid doen?

Die Energie-sekuriteit ‘Game Changer’ het ’n ‘How To’-dokument ontwerp met nuttige wenke oor hoe om jou huis en kleinsake-onderneming in die geval van beurtkrag te beskerm (www.switchandsave.co.za).

Om ekonomies lewensvatbaar te bly tydens beurtkrag:

  • Evalueer die impak wat die voorspelde beurtkrag mag hê en die opsies wat finansieel prakties is.
  • Vir baie besighede kan die koste van ‘n  belegging in versagtingsmaatreëls minder wees as die kostes van ‘n verlies weens ’n kragonderbreking.
  • Om energie-veerkragtigheid vir die medium- tot langtermyn te ontwikkel.
  • Besighede moet die geleenthede vir die installering van sonkrag-FE ondersoek. Die ekonomie is besig om weg te beweeg van fossielbrandstowwe en koolstofbelasting is kort voor lank ’n realiteit.
  • Slim tegnologieë word al hoe meer koste-effektief. Energiedoeltreffendheid en slim meting kan help om elektrisiteitsverbruik te verminder en aanvraag te bestuur.
  • Batteryopberging word al hoe meer ’n aantreklike opsie (oor 3 to 5 jaar). Die moontlikheid moet oorweeg word dat opberging met ’n aantal sonkrag-FE-stelsels ingesluit word. Dit is egter nie ’n goeie idee om van die elektrisiteitsrooster af te beweeg nie”.

Dis duidelik dat die Weskaapse Regering proaktief is om die krisis aan te spreek en dat verbruikers as vennote in die oplossing gesien word.