DRAKENSTEIN SAKEKAMER IS DIE STEM VAN KLEINSAKE IN JOU OMGEWING!!!. Ons organisasie bedien die onafhanklike entrepreneurs en fokus tans skerp op die vestiging van nuwe besighede onder die jeug en vroue in samewerking met die AHi Weskaap.

AHi Vrouedag ontbyt geleentheid 9 Augustus 2018!

Die AHi en Drakenstein Sakekamer het in samewerking met die Lobunye Groep ‘n prestige geleentheid aangebied vir Paarl se vroue.

Top sakevroue en sprekers het die vonkelvroue teenwoordig vermaak met ‘n uitsekende program om die rol van die vroue van SA te vie.