Goeie ouens kom laaste? Regtig… besluit self en maak ‘n verskil aan jou leefwêreld…

In ‘n onlangse artikel in Fin24 voer Jannie Rossouw, hoof van Sanlam Besigheidsmark, aan dat die wêreld en SA se sake omgewing tans gekenmerk word deur skandale van korrupsie, diefstal en oortredings van verskeie wette. Etiese besigheid of nie?  Dis jou…

Jou grootste vyand? Verminder verslawing onmiddelik en kry jou lewe terug!! Your biggest enemy!! Reduce dependence immediately and get your life back!!

‘n Gedagte vir oorweging uit die pen van ‘n hoog aangeskrewe sake afrigter (Brian Rose) uit London:  Stop vir ‘n oomblik…. sit jou hande in jou sakke… trek daai stuk plastiek en glas uit en wat is dit? ‘n Selfoon?……

Ons besoek aan Tygerberg Sakekamer 16 Februarie 2018/We visited Tygerberg Business Chamber on 16 February 2018

  Francis Nieuwoudt het op uitnodiging opgetree as ‘n beoordelaar by Tygerberg se jaarlikse potjiekos kompetisie.  Drakenstein se voorsitter, Dirk Breytenbach, was ook teenwoordig en daar was vryelik ge-netwerk. Hul kompetisie is baie gewild en uithaler disse was voorberei wat…