DRAKENSTEIN SAKEKAMER IS DIE STEM VAN KLEINSAKE IN JOU OMGEWING!!!. Ons organisasie bedien die onafhanklike entrepreneurs en fokus tans skerp op die vestiging van nuwe besighede onder die jeug en vroue in samewerking met die AHi Weskaap.

Proaktiewe passiewe infrarooi veiligheidskameras vir die beskerming van jou omheinings nou beskikbaar by Nashua Paarl en Weskus/Pro-active perimeter passive infrared surveillance cameras now available form Nashua Paarl and West Coast

From Reactive to Proactive Perimeter Protection with Hikvision Turbo HD PIR Cameras from Nashua Paarl and West Coast   From towers and moats to modern walls and wire mesh, physical perimeter fortifications have been around for millennia. Today’s technology brings…