As gevolg van die toenemende aantal berigte oor COVID 19 ongevalle wat die Sakekamer se kantoor bereik, het ons besluit om ‘n boodskap van bemoediging aan ons lede en die wyer gemeenskap in ons vallei saam te stel: 2020 is…
COVID 19 2de vlaag van besmetting en verdere inperking!
Wat nou? Die ekonomiese gevolge van COVID 19 se aanvanklike uitbraak was gedurende 2020 struktureel verwoestend wat sosio ekonomies welstand vir alle Suid Afrikaners betref. Die volgende vlaag van COVID 19 besmettings in SA is nou amptelik in volle swang…
EFFECTIVE BUSINESS NETWORKING
According to Joan Sotkin, in her inspiring book The Search for Connection: A Spiritual Journey to Physical, Emotional, and Financial Health, Sotkin came to the conclusion that networking is probably the most effective and least expensive marketing method you can…
Goeie herinnering – Vrouedag 2018 by Hermon
Met Jan Visser as gaskunstenaar: https://www.youtube.com/watch?v=dl6LpAVGEjY Copy en Paste in Google om te sien.
Sluit aan by die ” Koop Plaaslik/”Buy Local” inisiatief en help besighede in jou stad om weer te groei.
When you make a purchase from a local business that sources its services or products at local level and is owned by local owners, something very different happens with your money than when you spend it with non-local businesses or…
Het die bekamping van COVID 19 dalk onbedoeld in massahisterie ontaard?
Na weke van gehoorsame nakoming van regeringsregulasies plaaslik en wêreldwyd klink al hoe meer stemme op dat die ekonomie van SA dalk onnodig tot stilstand gedwing was met gepaardgaande sosio-ekonomiese gevolge wat ons jare sal neem om van te…
Die Drakenstein Sakekamer dink strategies!
In sy strewe om relevant en op hoogte van die nuutste ontwikkelinge in die sakekamer bedryf te bly, het die Sakekamer Bestuurspan op Saterdag 12 Oktober 2019 ‘n strategie sessie gehou om oor sy Visie en Missie te besin. ‘n…
Die sleutel tot welvarendheid / The key to getting rich…
Om welvarend te word moet jy nie net finansieël geletterd wees nie, jy moet ook pligsgetrou wees….. To get rich, one should be financially literate and conscientious……. Building wealth doesn’t come down to how smart you are, according to a researcher…
Demografiese verspreiding van rykdom in SA/Demographic spread of wealth in SA
Volgens Business Insider beklee Paarl, Franschoek en Stellenbosch die 4 de plek op die lys van rykdom verspreiding in SA met 2800 $ miljoenêrs, en het die Pretoria streek met sy 2600 $ miljoenêrs verbygesteek. Gauteng is bleeding millionaires as they move to other parts of the…
SARS Tax Returns: new tax return threshold
The SA Revenue Service announced on Tuesday that it has lifted the tax return threshold from R350 000 to R500 000. This means that people who earn less than R500 000 per year, and meet certain other criteria, will not…