DRAKENSTEIN SAKEKAMER IS DIE STEM VAN KLEINSAKE IN JOU OMGEWING!!!. Ons organisasie bedien die onafhanklike entrepreneurs en fokus tans skerp op die vestiging van nuwe besighede onder die jeug en vroue in samewerking met die AHi Weskaap. Begin solank om jou eie jaarlikse Sakekamer Vrywilligersdag projek te beplan en ons daarvan te vertel. Kontak asb. vir Francis by 084 404 8995 om te registreer. Please start planning your own annual Business Chamber Volunteers Day project and tell us about it. Please contact Francis at 084 404 8995 to register.

Adverteer by ons/Advertise with us

Kry blootstelling op die beste besigheids-blad in die Boland!

 

– Hoof Banier: R590 pm (beperkte spasie beskikbaar)

– Blok advertensie: R450 pm

– ‘n Skyfie op die Tuisblad: R750 pm (beperkte spasie beskibaar)

– Die publisering van ‘n Spesiale artikel oor die besigheid, produk of diens:

R350 per artikel (artikel bly op tuisblad vir 10 dae om blootstelling te verseker)

– Vir ‘n daaglikse “post & share” op die Sakekamer FACEBOOK Blad: R290 per week (7 dae)

 

Kry 10% afslag op ‘n 6-maande kontrak* of

20% afslag op ‘n 12-maande kontrak* (Vooruitbetaalbaar*)

N.W.O’s en Skole kry ‘n standaard 40% afslag

 

Vul die vorm in om u advertensie te plaas:

 






 
Kontak Besonderhede:

ads@drakensteinsakekamer.co.za

info@keyflow.net

084 787 1245