Drakenstein Sakekamer

70 Jarige Bestaansvieringe en AJV


HIERMEE WORD U EN U GADE VRIENDELIK

UITGENOOI

na die Drakenstein Sakekamer se 70 jarige bestaansvieringe en AJV:

Datum: 21 Junie 2017

Plek: Rhebokskloof Wynlandgoed

Tyd: 18:30 vir 19:00

Gasspreker: Dr Theuns Eloff (FW de Klerk Stigting)

Tema: “Grense is daar om ons te beskerm”

Drag: Swart en Wit, Stylvol

Koste: Lede R 350-00 per person (R3 500 /tafel)

Nie-lede R450-00 per persoon

RSVP asb. voor 7 Junie op die vorm hier onder:

of kontak Francis Nieuwoudt by 084 404 8995

Bespreek Jou Plek Hier: