DRAKENSTEIN SAKEKAMER IS DIE STEM VAN KLEINSAKE IN JOU OMGEWING!!!. Ons organisasie bedien die onafhanklike entrepreneurs en fokus tans skerp op die vestiging van nuwe besighede onder die jeug en vroue in samewerking met die AHi Weskaap. Begin solank om jou eie jaarlikse Sakekamer Vrywilligersdag projek te beplan en ons daarvan te vertel. Kontak asb. vir Francis by 084 404 8995 om te registreer. Please start planning your own annual Business Chamber Volunteers Day project and tell us about it. Please contact Francis at 084 404 8995 to register.

10 Oktober 2018 Halleluja & Genade produksie in die Strooidakkerk

Goeiedag Vriende 

 

" SAVE THE DATE"

 

Op Woensdagaand 10 Oktober 2018 om 18:00 vind MCM se jaarlikse fondsinsamelingsgeleentheid in die vorm van Halleluja & Genade produksie in die Strooidakkerk plaas.  Die Drama- & Skryfskoolstudente (ex-bendelede) se 1ste boek word bekendgestel en verkoop @ 'n spesiale prys van 

R 120 die aand.

 

Kaartjies is te koop by MCM Hoofkantoor, h/v Van der Lingenstraat  & Pastorielaan, regoor Toringkerk parkering @ R 150 elk.  

 

Kontaknommer:  021- 872 5580 of 083 623 1485

Kontakpersoon:  Aletia of Marian

 

Kom geniet 'n besonderse omgee-aand met talle verrassings!

 

Sien u daar!

 

                                     


pdf icon Hanne-innie-lig-Agtergrondskets-Aug.2018.pdf